Die Woord vir Vrydag 15 Mei 2026

Jy moenie bang wees nie, ploegland, jy moet bly wees en juig, want die Here het 'n wonder gedoen.

Joël 2:21

Maria sê:

Hy wat magtig is, het groot dinge aan my gedoen. Heilig is sy Naam!

Lukas 1:49