Die Woord vir Vrydag 2 Oktober 2026

Die heidene vind dit vreemd dat julle nie langer met hierdie stroom van losbandigheid saamgaan nie, en hulle beswadder julle.

1 Petrus 4:4

Jy moet wegbly van leuens.

Eksodus 23:7