Die Woord vir Vrydag 31 Julie 2026

Nadat die mense versadig was, sê Jesus vir sy dissipels: "Maak die stukke bymekaar wat oorgebly het sodat daar niks verlore gaan nie."

Johannes 6:12

God is tog nie 'n God van wanorde nie, maar van orde en vrede.

1 Korintiërs 14:33