Die Woord vir Sondag 11 Oktober 2026

Julle het ondervind hoe die Here julle God julle gedra het soos 'n man sy seun dra.

Deuteronomium 1:31

Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor diƩ wat Hom dien.

Psalm 103:13