Die Woord vir Maandag 23 Maart 2026

Jesus het gesĂȘ: "Laat staan die kindertjies en moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie, want die koninkryk van die hemel is juis vir mense soos hulle."

Matteus 19:14

Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.

Lukas 18:17