Die Woord vir Saterdag 20 Junie 2026

Jesus het 'n tollenaar met die naam Levi by sy tolhuis sien sit, en Hy sê vir hom: "Volg My." Hy het alles net so laat lê en opgestaan en Jesus gevolg.

Lukas 5:27-28

Jesus sê:

Iemand wat die hand aan die ploeg slaan en aanhou omkyk na wat agter is, is nie geskik vir die koninkryk van God nie.

Lukas 9:62