Die Woord vir Maandag 25 Mei 2026

Laat u woord my op die regte pad hou; moet tog nie dat enige kwaad die oorhand oor my kry nie.

Psalm 119:133

Die goeie is daarin geleƫ dat die hart deur genade versterk word.

Hebreƫrs 13:9