Die Woord vir Saterdag 1 Augustus 2026
Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon!
Psalm 133:1
Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie.
1 Johannes 2:10
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/