Die Woord vir Maandag 21 September 2026

Ek sal hulle 'n onverdeelde hart en 'n vaste koers gee: hulle sal My altyd dien vir hulle eie beswil en vir dié van hulle kinders na hulle.

Jeremia 32:39

Petrus en Johannes het vir die Raad gesê:

Julle moet maar self besluit wat voor God reg is: om aan júlle gehoorsaam te wees of aan God.

Handelinge 4:19