Die Woord vir Saterdag 2 Mei 2026
U, Here, het u volk lief.
Deuteronomium 33:3
Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het.
1 Johannes 4:19
Bybeltekste Bybel in Afrikaans (C) Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1983-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. https://www.bybelgenootskap.co.za/