Die Woord vir Vrydag 14 Augustus 2026

Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?

1 Korintiƫrs 3:16

Paulus skryf:

Nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe.

Galasiƫrs 2:20