Die Woord vir Vrydag 6 Maart 2026

Aan U dink ek op my bed, oor U peins ek in die nag.

Psalm 63:7

Al sit ek in die donker, die Here is my lig.

Miga 7:8