Die Woord vir Woensdag 4 Maart 2026

Sing saam met my oor die grootheid van die Here en laat ons saam sy Naam prys.

Psalm 34:4

Daarna het al die mense stilgebly en na Barnabas en Paulus geluister. Hulle het vertel van die tekens en wonders wat God deur hulle onder die heidennasies gedoen het.

Handelinge 15:12