Die Woord vir Dinsdag 4 November 2025

Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy.

Psalm 18:31

Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God.

Efesiërs 6:16-17