Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< Die Woord vir Maandag 29 Junie 2026

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Jesus sê:

"Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen."

Matteus 25:40

Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid.

Romeine 12:13

Matteus 25 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

37 Dan sal dié wat die wil van God gedoen het, Hom vra: 'Here, wanneer het ons U honger gesien en U gevoed, of dors en U iets gegee om te drink?
38 En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien en U gehuisves, of sonder klere, en vir U klere gegee?
39 Wanneer het ons U siek gesien of in die tronk en U besoek?'
40 En die Koning sal hulle antwoord: 'Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.'
41 "Dan sal die Koning vir dié aan sy linkerkant sê: 'Gaan weg van My af, julle vervloektes! Gaan na die ewige vuur wat vir die duiwel en sy engele voorberei is,
42 want Ek was honger, en julle het My niks gegee om te eet nie; Ek was dors, en julle het My niks gegee om te drink nie;
43 Ek was 'n vreemdeling, en julle het My nie gehuisves nie; sonder klere, en julle het My nie klere gegee nie; siek en in die tronk, en julle het My nie versorg nie.'

Read more...(to top)

Romeine 12 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

10 Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.
11 Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here.
12 Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.
13 Help die medegelowiges in hulle nood en lê julle toe op gasvryheid.
14 Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie.
15 Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur.
16 Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Jesus said:

As you did it to one of the least of these my brothers, you did it to me.

Matthew 25:40

Contribute to the needs of the saints and seek to show hospitality.

Romans 12:13

Matteus 25 (English Standard Version)

37 Then the righteous will answer him, saying, ‘Lord, when did we see you hungry and feed you, or thirsty and give you drink?
38 And when did we see you a stranger and welcome you, or naked and clothe you?
39 And when did we see you sick or in prison and visit you?’
40 And the King will answer them, ‘Truly, I say to you, as you did it to one of the least of these my brothers, you did it to me.’
41 “Then he will say to those on his left, ‘Depart from me, you cursed, into the eternal fire prepared for the devil and his angels.
42 For I was hungry and you gave me no food, I was thirsty and you gave me no drink,
43 I was a stranger and you did not welcome me, naked and you did not clothe me, sick and in prison and you did not visit me.’

Read more...(to top)

Romeine 12 (English Standard Version)

10 Love one another with brotherly affection. Outdo one another in showing honor.
11 Do not be slothful in zeal, be fervent in spirit, serve the Lord.
12 Rejoice in hope, be patient in tribulation, be constant in prayer.
13 Contribute to the needs of the saints and seek to show hospitality.
14 Bless those who persecute you; bless and do not curse them.
15 Rejoice with those who rejoice, weep with those who weep.
16 Live in harmony with one another. Do not be haughty, but associate with the lowly. Never be wise in your own sight.

Read more...(to top)