Skip navigation and move to Contents...
Bible 2.0 Scripture explains itself Bible 2.0

<< >> Die Woord vir Saterdag 15 Augustus 2026

Bybel in Afrikaans (1983-vertaling)

Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien en sy wil doen. Die vrug van jou arbeid sal jy geniet, gelukkig en voorspoedig sal jy wees.

Psalm 128:1-2

Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree. Moenie links of regs wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers.

Spreuke 4:26-27

Psalm 128 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

1 'n Pelgrimslied. Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien en sy wil doen.
2 Die vrug van jou arbeid sal jy geniet, gelukkig en voorspoedig sal jy wees.
3 Jou vrou is in jou huis soos 'n vrugbare wingerdstok, jou seuns is rondom jou tafel soos jong olyfboompies!
4 Kyk, so word die man geseën wat die Here dien.
5 Mag die Here jou seën uit Sion, dat jy die voorspoed van Jerusalem kan aanskou al die dae van jou lewe,

Read more...(to top)

Spreuke 4 (Bybel in Afrikaans (1983-vertaling))

23 Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.
24 Weerhou jou van leuens, moenie mense mislei nie.
25 Hou jou oë op die pad vorentoe, kyk reg voor jou uit.
26 Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree.
27 Moenie links of regs wegdraai nie, weerhou jou van die verkeerde koers.

Read more...(to top)

Other Bible Editions

Select...

English Standard Version

Blessed is everyone who fears the Lord, who walks in his ways! You shall eat the fruit of the labor of your hands; you shall be blessed, and it shall be well with you.

Psalm 128:1-2

Ponder the path of your feet; then all your ways will be sure. Do not swerve to the right or to the left; turn your foot away from evil.

Proverbs 4:26-27

Psalm 128 (English Standard Version)

1 Blessed is everyone who fears the Lord,
who walks in his ways!
2 You shall eat the fruit of the labor of your hands;
you shall be blessed, and it shall be well with you.
3 Your wife will be like a fruitful vine
within your house;
your children will be like olive shoots
around your table.
4 Behold, thus shall the man be blessed
who fears the Lord.
5 The Lord bless you from Zion!
May you see the prosperity of Jerusalem
all the days of your life!

Read more...(to top)

Spreuke 4 (English Standard Version)

23 Keep your heart with all vigilance,
for from it flow the springs of life.
24 Put away from you crooked speech,
and put devious talk far from you.
25 Let your eyes look directly forward,
and your gaze be straight before you.
26 Ponder the path of your feet;
then all your ways will be sure.
27 Do not swerve to the right or to the left;
turn your foot away from evil.

Read more...(to top)